Palmiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Prionium serratum
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Monocots
(geen rang): Commelinids
Orde: Poales
Familie: Thurniaceae
Binomiale naam
Prionium serratum
Drège

Palmiet (Prionium serratum) is 'n riet of biesiesoort wat groei in die riviere en vleie van die Wes-Kaap tot by Uitenhage. Die plant word tot 2 meter hoog. Die blare word gebruik vir weefwerk.

Fotogalery[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakels[wysig]