Pienaarsrivier (dorpie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pienaarsrivier
Ligging van Pienaarsrivier op 'n kaart (Limpopo)
Pienaarsrivier
Pienaarsrivier
Koördinate: 25°12′18″S 28°17′43″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distriksmunisipaliteit Waterberg
Tydsone SAST (UTC+2)

Pienaarsrivier is 'n klein dorpie en spoorweghalte noord van Pretoria in die Limpopo-provinsie, Suid-Afrika. Die dorpie lê langs die rivier met dieselfde naam. Die hoofspoorlyn na Polokwane (Pietersburg) het die dorpie in 1896 bereik. Hier is ook 'n takspoorlyn na Marble Hall. Die N1 nasionale pad gaan naby die dorpie verby.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]