Rooi Rose

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Rooi Rose is 'n Afrikaanse maandelikse vrouetydskrif wat in Suid-Afrika deur Catxon Magazines uitgegee word. Die eerste rooi rose het in April 1942 verskyn met Mark Preston as skrywer. Die tydskrif het die lig gesien ten spyte van die Tweede Wêreldoorlog en probleme met die beskikbaarheid van papier.

Hierdie tydskrif word soms voor erkenning gegee as die begin van Charlize Theron se loopbaan, deur die Rooi Rose Supermodel van die Jaar kompetisie.[1]

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Models vie for spot in TV reality show”. Independent Online. URL besoek op 7 July 2008.