Sunette Viljoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sunette Viljoen in Zürich, 2010

Sunette Stella Viljoen (Johannesburg, 6 Oktober 1983) is 'n Suid-Afrikaanse atleet wat in spiesgooi spesialiseer. Sy verteenwoordig haar vaderland op die Olimpiese Speles van 2004 in Athene, 2008 in Beijing en 2012 in Londen.

Titels[wysig]

  • Afrika Spiesgooi Kampioenskappe - 2004, 2008, 2010
  • Statebondspele Spiesgooi - 2006, 2010
  • Universiade Spiesgooi Kampioenskappe - 2009, 2011
  • Suid-Afrikaanse Spiesgooi Kampioenskappe - 2003, 2004, 2006, 2009

Persoonlike rekords[wysig]

Item Afstand Datum Plek
Spiesgooi 69,35 m (AR) 9 Junie 2012 New York