Synodontidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Synodontidae
Synodus intermedius
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Subkoninkryk: Eumetazoa
Superfilum: Deuterostomia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Cyclosquamata
Orde: Aulopiformes
Familie: Synodontidae
T. N. Gill, 1862
Genera

Harpadon
Saurida
Synodus
Trachinocephalus

Synodontidae (Akkedisvisse) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Aulopiformes. Daar is drie genera met 56 spesies wat hoort tot dié familie en 10 van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die familie het silindriese lywe en daar is 'n klein vetvin teenwoordig bokant die analevin. Die bek is lank en strek verby die oë. Die tande lyk soos naalde en die familie word tussen 15–53 cm groot. Hulle leef op sand of rots bodems, ook in koraalriwwe tot op 'n diepte van 200 m. Die familie is goed gekamoefleer en begrawe hulle onder die sand sodat net die oë uitsteek.

Genera[wysig]

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Saurida
  • Synodus

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Synodontidae (kategorie)

Bron[wysig]