Indiese akkedisvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Indiese akkedisvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Cyclosquamata
Orde: Aulopiformes
Familie: Synodontidae
Genus: Synodus
Spesie: S. indicus
Binomiale naam
Synodus indicus
(F. Day, 1873)

Die Indiese akkedisvis (Synodus indicus) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooi See tot by die Oos-Kaap, soms tot by Mosselbaai. In Engels staan die vis bekend as die Indian lizardfish.

Voorkoms[wysig]

Die vis is dof pienk op die rug met lig blou-grys vlekke en strepe op. Daar is twee kort swart strepe op die boonste rant van die kieue deksel. Die stertvin is geel met 'n swart rant. Die vis word tot 33 cm groot.

Habitat[wysig]

Die vis leef in sanderige of rotsagtige bodems in water wat 20–100 m diep is en het geen kommersiële waarde nie. Indien die vis in 'n akwarium aangehou word neig dit om gedurende die nag uit die tenk te probeer spring.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]