Timor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Timor
Satellietbeeld van Timor
Satellietbeeld van Timor
Geografie
Ligging Suidoos-Asië
Koördinate 09°14′N 124°56′O
Argipel Klein Sunda-eilande
Oppervlak 33 850 vk km
Hoogste punt Tatamailau 2 960 m
Administrasie
Vlag van Indonesië Indonesië
Provinsie Oos-Nusa Tenggara
Grootste stad Koepang (335 585)
Vlag van Oos-Timor Oos-Timor
Hoofstad Dili
Grootste stad Dili (193 563)
Demografie
Bevolking 2 900 000
Politiese kaart van Timor

Timor is die grootste eiland van die Klein Sunda-eilande en is tussen die Stille Oseaan in die noordooste en die Indiese Oseaan in die suidweste geleë. Die eiland is sedert 2002 tussen Indonesië in die weste en die onafhanklike land Oos-Timor opgedeel. Timor is in die noorde van Australië, in die suidooste Sulawesi, in die ooste van Java en in die suidweste van Nieu-Guinee geleë. Timor het 'n bevolking van 2 900 000 in 2005 gehad en het 'n oppervlakte van 33 850 km².