Tweestreepanemoonvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tweestreepanemoonvis
Amphiprion allardi in Aquarium Finisterrae
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Pomacentridae
Subfamilie: Amphiprioninae
Genus: Amphiprion
Spesie: A. allardi
Binomiale naam
Amphiprion allardi

Die Tweestreepanemoonvis (Amphiprion allardi) is vis wat hoofsaaklik aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf Kenia tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Twobar anemonefish.

Voorkoms[wysig]

Die vis word tot 15 cm lank en kom voor in koraalriwwe. Die vis het 'n opvallende bruinswartlyf met oranjegeel vinne en twee wit tot blou vertikale strepe. Die vis is 'n gewilde akwarium vis. Die vis het 'n simbiotiese verhouding met die groot seeanemoon wat beide bevoordeel. Die giftige tentakels van die anemoon beskerm die vis teen roofvisse; op sy beurt kry die anemoon afvalkos. Die vis kan ook van geslag verander; is dus 'n hermafrodiet.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakel[wysig]