Van Zylsrus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Van Zylsrus
Ligging van Van Zylsrus op 'n kaart (Noord-Kaap)
Van Zylsrus
Van Zylsrus
Koördinate: 26°52′0″S 22°3′0″O Koördinate: 26°52′0″S 22°3′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit John Taolo Gaetsewe
Plaaslike Munisipaliteit Joe Morolong
Oppervlak
 - Stad 0,9 km²  (0,3 vk m)
Bevolking (2001)
 - Stad 848
Tydsone SAST (UTC+2)

Van Zylsrus is 'n nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie lê langs die oewer van die Kurumanrivier, sowat 105km noordwes van Hotazel op die R31 hoofpad wat hier 'n gruispad is. Water in die rivier word hier maar selde gesien. Die dorpie is op die suidelike grens van die Kalahari.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]