Viljoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Viljoen familiewapen.

Viljoen is van Franse Hugenote oorsprong en alle Viljoens [1] is nasate van die stamvader François Villion, 'n wamaker, wat in Oktober 1671 aan die Kaap van Goeie Hoop gearriveer het as Hugenote vlugteling. In 1676 tree hy aan die Kaap in die huwelik met Cornelia Campenaar van Middelburg, Holland. Die egpaar vestig hulle as vryburgers op die plaas Idasvallei in die Stellenbosch distrik, wat deur goewerneur Simon van der Stel aan hulle toegeken is as een van ses vryburgerplase in die distrik.

Onder die bekende Viljoens is die volgende:

  • Constand Viljoen (geb. 1933), voormalige Hoof van Verdediging en politikus
  • Gerrit Viljoen (geb. 1926), voormalige Rektor van RAU en kabinetsminister
  • Marais Viljoen (1915-2007), politikus en seremoniële Staatspresident van Suid-Afrika

Eksterne skakels[wysig]