Middelburg, Zeeland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Middelburg
Stadhuis van Middelburg
Stadhuis van Middelburg
Vlag van Middelburg
Vlag
Wapen van Middelburg
Wapen
Ligging van Middelburg-munisipaliteit in Middelburg
Ligging van Middelburg-munisipaliteit in Middelburg
Koördinate: 51°30′00″N 3°37′00″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Flag of Zeeland.svg Zeeland
Regering
 - Burgemeester Koos Schouwenaar (VVD)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 53,05 km²  (20,5 vk m)
 - Land 48,55 km² (18,7 vk m)
 - Water 4,5 km² (1,7 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 47 622
 - Digtheid 981/km² (2 540,8/vk m)
Poskode 4330-4341
Skakelkode(s) 0118
Webwerf: www.middelburg.nl

Middelburg is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zeeland, geleë op die eiland Walcheren. Die munisipale gebied het sowat 48 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 53 km². Middelburg is die hoofstad van die provinsie.

Die VOC-huis het ook Middelburg gestaan maar is in Mei 1940 deur Duisters bomwerpers verwoes. Hierdie VOC-huis het baie dokumente bevat van die VOC. Ook die immigrasiegegewens van al die mense wat Kaap toe getrek het, was hier versamel. Die Duitse bomaanval van Mei 1940 het ook die Kaapse immigrasiegegewens vernietig. Dit is om hierdie rede dat baie mense in Suid-Afrika hulle stambome nie goed nie kan navors nie.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: