Vivo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vivo
Vivo, naby die dorpskern
Vivo, naby die dorpskern
Ligging van Vivo op 'n kaart (Limpopo)
Vivo
Vivo
 Vivo se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°2′55″S 29°16′50″O Koördinate: 23°2′55″S 29°16′50″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distrik Capricorn
Munisipaliteit Blouberg
Oppervlak
 - Nedersetting 3,2 km²  (1,2 vk m)
Bevolking (2011)
 - Nedersetting 308
 - Digtheid 96/km² (248,6/myl2)
Ras (2011)
 • Swart ~99%
 • Kleurling 0.1%
 • Indiër/Asiër 0.2%
 • Blank 0.3%
 • Ander 0.4%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho 95.0%
 • Zoeloe 1.0%
 • Engels 0.7%
 • Venda 0.7%
 • Ander 1.6%
Poskode (straat) 0924
Poskode (posbus) 0924
Skakelkode(s) 015

Vivo is 'n klein dorpie in die noorde van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Nabygeleë dorpe sluit in Alldays en Louis Trichardt. Vivo lê waar die R522 en R521 hoofpaaie bymekaar aansluit; in 'n gaping tussen die Soutpansberg en die Blouberg na die weste. Die naam is waarskynlik 'n vervorming van die Sothowoord phofo, (koue wind) wat waarskynlik verwys na die wind wat die hele jaar deur die gaping in die berge waai. Sout word daar naby in 'n pan ontgin.

Sien ook[wysig]