Aganang Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Aganang
Kaart van Suid-Afrika wat Aganang in Limpopo aandui
Provinsie Limpopo
Distriksmunisipaliteit Capricorn
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode LIM352
Hoofstad Koloti
Grootste tale Noord-Sotho, Ndebele, Tsonga
Area 1 871 km²  
Bevolking 131 164 (2011)


Die Aganang Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Capricorn-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.