Lebowakgomo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lebowakgomo
Ligging van Lebowakgomo op 'n kaart (Limpopo)
Lebowakgomo
Lebowakgomo
Koördinate: 24°12′S 29°30′O Koördinate: 24°12′S 29°30′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distriksmunisipaliteit Capricorn
Plaaslike Munisipaliteit Lepelle-Nkumpi
Oppervlak
 - Dorp 25,68 km²  (9,9 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorp 35 087
 - Digtheid 1 400/km² (3 626/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 0737
Skakelkode(s) 015

Lebowakgomo is die voormalige hoofstad van die tuisland Lebowa. Die nedersetting lê in Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is in 1974 gestig.

Demografie[wysig]

Volgens die 2011-sensus het Lebowakgomo 'n bevolking van 35 087 gehad, waarvan 99,3% (34 845) Swartes was. Noord-Sotho (Sepedi) is met 87,2% die grootste huistaal[1].

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]