Dendron

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dendron
Mogwadi
Ligging van Dendron op 'n kaart (Limpopo)
Dendron
Dendron
 Dendron se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°22′5″S 29°19′23″O Koördinate: 23°22′5″S 29°19′23″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distrik Capricorn
Munisipaliteit Molemole
Oppervlak[1]
 - Dorpie 4,73 km²  (1,8 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorpie 4 045
 - Digtheid 855/km² (2 214,4/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 94.4%
 • Kleurling 1.0%
 • Indiër/Asiër 0.4%
 • Blank 3.5%
 • Ander 0.7%
Taal (2011)[1]
 • Noord-Sotho 83.5%
 • Afrikaans 3.5%
 • Engels 2.9%
 • Zoeloe 2.1%
 • Ander 8.1%
Poskode (straat) 0715
Poskode (posbus) 0715
Skakelkode(s) 015

Dendron (amptelik Mogwadi) is 'n dorpie in Capricorn-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

Dorpie 68 km noord van Polokwane, uitgelê op die plaas "Duitsland" en bestuur deur 'n gesondheidskomitee. Die naam is afgelei van die Griekse woord vir "boom" en verwys na die oorvloed inheemse bome in die gebied.[2]

Landbou[wysig]

Die plase in die omgewing van Dendron en Vivo is bekend vir hulle goeie aartappelprodukte wat oor die hele land afgelewer word.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Dendron”. Sensus 2011.
  2. Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)”. Human Science Research Council.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.