1476
Voorkoms
1476 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1471 | 1472 | 1473 | 1474 | 1475 | ◄ 1476 ► | 1477 | 1478 | 1479 | 1480 | 1481 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1476 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1476 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 76ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 28 Februarie – Pous Sixtus IV stel die feesdag van Maria Onbevlekte Ontvangenis in (8 Desember).
- 11 Julie – Giuliano della Rovere (later Pous Julius II) word biskop van Coutance.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 28 Junie – Gian Pietro Carafa (later Pous Paulus IV), die 223ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 18 Augustus 1559).
- 28 Augustus – Kanō Motonobu, Japannese skilder († 1559).