Gaan na inhoud

Prajadhipok

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur BurgertB (besprekings | bydraes) op 20:48, 18 Januarie 2022
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Prajadhipok
พระบาทสมเด็จพระปกเกล้าเจ้าอยู่หัว
Koning van Siam
Dinastie Mahidol en Chakri
Bewind 25 November 19252 Maart 1935
Kroning 25 Februarie 1926
Gebore (1893-11-08)8 November 1893
Bangkok, Siam
Gesterf 30 Mei 1941 (op 47)
London, Engeland
Voorganger Vajiravudh
Opvolger Ananda Mahidol
Gade Rambai Barni
Vader Chulalongkorn
Moeder Saovabha Phongsri

Prajadhipok (Thai: ประชาธิปก; RTGS: Prachathipok; 8 November 1893 - 30 Mei 1941), regerende titel Phra Pok Klao Chao Yu Hua, ook Rama VII, was die sewende monarg van Siam van die Chakri-dinastie. Hy was die laaste absolute monarg en die eerste konstitusionele monarg van die land. Sy regering was 'n onstuimige tyd vir Siam as gevolg van politieke en sosiale veranderinge gedurende die Revolusie van 1932. Hy is tot op hede die enigste Siamese monarg van die Chakri-dinastie wat kon abdikeer.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]