Gaan na inhoud

Krimpen aan den IJssel

Koördinate: 51°55′N 4°36′O / 51.917°N 4.600°O / 51.917; 4.600
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Glemaa (besprekings | bydraes) op 15:04, 14 Augustus 2023
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Krimpen aan den IJssel
Munisipaliteit
Uitsig op Krimpen aan den IJssel met stormvloedversperring
Uitsig op Krimpen aan den IJssel met stormvloedversperring
Vlag van Krimpen aan den IJssel
Vlag
Wapen van Krimpen aan den IJssel
Wapen
Ligging van Krimpen aan den IJssel in Zuid-Holland-provinsie
Ligging van Krimpen aan den IJssel in Zuid-Holland-provinsie
Kaart van Krimpen aan den IJssel-munisipaliteit
Kaart van Krimpen aan den IJssel-munisipaliteit
Koördinate: 51°55′N 4°36′O / 51.917°N 4.600°O / 51.917; 4.600
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Zuid-Holland
Regering
 • BurgemeesterJan Luteijn (SGP)
Oppervlak
 • Totaal8,95 km2 (3,46 vk. myl)
 • Land7,67 km2 (2,96 vk. myl)
 • Water1,28 km2 (0,49 vk. myl)
Hoogte
−1,5 m (−4,9 ft)
Bevolking
 • Totaal29 415
 • Digtheid3 833/km2 (9 930/vk. myl)
 1 Januarie 2022
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
2921—2926
Skakelkodes0180
Bestuurlike sentrumKrimpen aan den IJssel
Webwerfwww.krimpenaandenijssel.nl

Krimpen aan den IJssel is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 29 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 9 km².

Krimpen aan den IJssel lê in die noordweshoek van die Krimpenerwaard-streek in die ooste van die provinsie, waar die riviere Lek en Hollandse IJssel mekaar raak.

Die munisipaliteit is deel van die Metropoolregio Rotterdam-Den Haag.

Plekke

[wysig | wysig bron]
Dorp
  • Krimpen aan den IJssel
Gehuggies [1]
  • Boveneind (gedeeltelik)
  • De Noord ('n baie klein stukkie)

Naburige munisipaliteite

[wysig | wysig bron]
Capelle aan den IJssel
Krimpenerwaard
Rotterdam

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Gedeeltelik in die Krimpenerwaard-munisipaliteit.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


Hervormde kerk