Gouda, Nederland
Voorkoms
Gouda | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die stadhuis van Gouda | |
Ligging van Gouda-munisipaliteit in Zuid-Holland | |
Koördinate: 52°01′00″N 4°42′00″O / 52.01667°N 4.70000°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Regering | |
• Burgemeester | Pieter Verhoeve (SGP) |
Oppervlak | |
• Totaal | 18,10 km2 (6,99 vk. myl) |
• Land | 16,90 km2 (6,53 vk. myl) |
• Water | 1,2 km2 (0,5 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 71 195 |
• Digtheid | 4 213/km2 (10 910/vk. myl) |
Poskode | 2800-2809 |
Skakelkodes | 0182 |
Webwerf | www.gouda.nl |
Gouda is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, geleë tussen Rotterdam en Utrecht. Die stad het 'n bevolking van 71 000 (2012). Die stad het 'n ou binnestad en is bekend vir sy Goudakaas. Hier het ook die lekkerny Stroopwafel ontstaan.[1][2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (nl) In: Duizend jaar Gouda: een stadgeschiedenis (Abels, P.H.A.M. et al.) uit 2002 word die volgende gesê: "Sommige van de toenmalige stroopwafelbakkerijen dateren al uit de negentiende eeuw. In die eeuw werd de Goudse stroopwafel 'geboren'. Hoewel er meer kandidaten zijn die met de eer willen strijken, is de meest waarschijnlijke uitvinder van de Goudse stroopwafel: Gerard Kamphuijsen geweest die zijn zaak al in 1810 opende."
- ↑ (nl) Goudse stroopwafels Geargiveer 3 November 2013 op Wayback Machine, Gouda-online.nl
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gouda, Nederland.
- (nl) Amptelike webwerf van die munisipaliteit
- (nl) Kaart van Gouda Geargiveer 9 Februarie 2007 op Wayback Machine
- (nl) Toeriste inligting van Gouda