Acanthosicyos naudinianus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Acanthosicyos naudinianus
Gemsbok Cucumber (Acanthosicyos naudinianus) (6865171484).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. naudinianus
Binomiale naam
Acanthosicyos naudinianus

Acanthosicyos naudinianus, bekend as die gemsbokkomkommer, is 'n meerjarige Afrikaspanspek met eetbare vrugte en sade.[1] Die plant is groen en die blomme geel. Die vrugte is eetbaar, maar as dit geëet word voordat dit ryp is, sal dit 'n brandende sensasie in die mond veroorsaak. Dit is nie giftig nie, maar dit kan saam met die bloed van die larwe van die Diamphidia-kewer gebruik word om 'n gif vir 'n gifpyl te maak.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Grubben, G.J.H. & Denton, O.A. (2004) Plant Resources of Tropical Africa 2. Vegetables. PROTA Foundation, Wageningen; Backhuys, Leiden; CTA, Wageningen.
  2. tourbrief--the gemsbok cucumber

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]