Adamstown

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Adamstown
Adamstown1.jpg

Kaart Vlag
Pitcairn Islands-CIA WFB Map.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Gebied Vlag van Pitcairn-eilande Pitcairn
 Koördinate 25°04′S 130°06′W
 Gestig op 1790
 Oppervlakte:  
 - Totaal 4,6 vk km
 Hoogte bo seevlak 5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 48
 - Bevolkingsdigtheid 10/vk km
 Tydsone UTC -8
 - Somertyd UTC -8
 Burgemeester Mike Warren
 Amptelike webwerf

Adamstown is die hoofstad en grootste nedersetting op die eiland Pitcairn, 'n deel van die Verenigde Koninkryk. Die stad het 'n bevolking van 48 in 2007 gehad en 'n oppervlakte van 4,6 km². Die stad is die kleinste hoofstad in die wêreld.