Port Vila

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Port Vila
Port Vila aerial.jpg

Kaart Wapen
Nh-map.png
Coat of Port Vila.png
Vlag
Flag of Port Vila.png
 Land Vlag van Vanuatu Vanuatu
 Provinsie Shefa
 Koördinate 17°44′25″S 168°19′15″O / 17.74028°S 168.32083°O / -17.74028; 168.32083
 Stigting 19de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 44 040
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC +11
 - Somertyd UTC +11
 Burgemeester Ulrich Sumptoh
 Amptelike webwerf

Port Vila is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Vanuatu. Die stad is aan die weskus van die eiland Efate geleë en het 'n bevolking van 44 040 in 2009 gehad.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Port Vila.
  • (en) Toerisme-inligting oor Port Vila op Wikivoyage
  • (en) "Port-Vila". Encyclopædia Britannica. Besoek op 6 Julie 2020.