Port Moresby

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Port Moresby
Port Moresby Town2 Mschlauch.jpg

Kaart Wapen
Papua new guinea port moresby national capital district.png
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of Port Moresby.png
 Land Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Papoea-Nieu-Guinee
 Distrik Flag of NCD.svg National Capital District
 Koördinate 09°25′S 147°17′O / 9.417°S 147.283°O / -9.417; 147.283
 Stigting 1873
 Oppervlakte:  
 - Totaal 240 vk km
 Hoogte bo seevlak 35 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 364 125
 - Bevolkingsdigtheid 1 500/vk km
 Tydsone UTC +10
 - Somertyd UTC +10
 Burgemeester Powes Parkop
 Amptelike webwerf ncdc.gov.pg

Port Moresby (Tok Pisin: Pot Mosbi) is die hoofstad en grootste stad in die eilandnasie van Papoea-Nieu-Guinee. Die stad is aan die suidkus van die eiland Nieu-Guinee tot die Koraalsee geleë. Die stad het 'n bevolking van 364 125 in 2011 gehad en 'n oppervlakte van 240 km². Port Moresby is een van die grootste stede in Oseanië met 'n bevolking van meer as 300 000.