Alfa Romeo GTV
Alfetta GT 1.6 | |
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Alfa Romeo Sprint Veloce |
Produksie | 1974–1987 |
Ontwerper | Giorgetto Giugiaro/Centro Stile Alfa Romeo |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Groot toermotor Sportmotor |
Bakstyl | 2-deurkoepee |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.6 L I4 (petrol) 1.8 L I4 (petrol) 2.0 L I4 (petrol) 2.0 L I4 (Turbo petrol) 2.5 L V6 (petrol) 3.0 L V6 (petrol) 2.6 L V8 (Autodelta)[1] |
Ratkas | 5-gang handrat |
Lengte | 4190-4260 mm |
Breedte | 1664 mm |
Hoogte | 1330 mm |
Massa | 1110 kg (GTV 2.0) 1210 kg (GTV6 2.5) |
Asafstand | 2400 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Alfa Romeo 105/115 reeks koepees |
Opvolger | Alfa Romeo GTV (916) |
Die Alfetta sedan was die basis vir die Alfetta GT, 'n 2-deur, viersitplekkoepee ontwerp deur Giorgetto Giugiaro van Italdesign. Dit is in 1974 bekendgestel, en was soortgelyk aan die sedan wat aanvanklik slegs beskikbaar was met die 1.8-liter (1779 cc) weergawe van die Alfa DBNA-viersilinder. Hierdie enjins was gekenmerk deur 'n kettinggedrewe 8-klep tweelingoorhoofse silinderkop van 'n kruisvloeiontwerp. Teen 1976, met die finale uitfasering van die vorige 105-reeks (GT 1300 Junior, GT 1600 Junior en 2000 GTV), is die Alfetta GT-reeks se 1.8 gestaak ten gunste van die 1.6-liter (1570 cc) Alfetta GT 1.6 en 2.0-liter (1962 cc) Alfetta GTV 2.0.
Terselfdertyd is 'n paar opgraderings bekendgestel, soos 'n nuwe sierrooster met horisontale stroke en twee stelle luginlate daaronder. Die GTV word onderskei van die 1.6 weergawe deur twee "chroomsnorre" in die sierrooster en GTV-letters wat op die ventilasiegate op die C-pilaar gepryk het.
-
Alfetta GTV 2.0
-
Agteraansig van 'n Alfetta GT 1.6
-
Alfetta GTV6
-
Alfetta GTV-logo op die C-pilaar
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Röthig, Gernot (Julie 1977). "Die 100 Träume des Herrn Reiff". Auto Zeitung (in German): 61–67. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2012. Besoek op 1 Junie 2015.
{{cite journal}}
: Onbekende parameter|trans_title=
geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
Alfa Romeo | ||
---|---|---|
33
• 147
• 159
• Alfa 6
• Alfasud
• Alfetta
• Brera
• Giulia
• Giulietta (750/101 • 116 • 940)
• GTV
• Sprint
• Spider
• MiTo •
| ||
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |