Alfa Romeo Giulietta (940)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vir ander Alfa Romeo-modelle met dieselfde naam, sien Alfa Romeo Giulietta.
Alfa Romeo Giulietta
Alfa Romeo Giulietta 1.8 TBi 16V Quadrifoglio Verde (940) – Frontansicht, 30. Juli 2012, Düsseldorf.jpg
Oorsig
Vervaardiger Alfa Romeo Vlag van Italië
Produksie 2010–huidig
Montering Cassino, Italië[1]
Ontwerper Lorenzo Ramaciotti
(Alfa Romeo Centro Stile)
Bakwerk en onderstel
Klas Kompakte gesinsmotor
Bakstyl 5-deurluikrug
Uitleg Voorenjin, voorwieldryf
Platform Fiat Kompakte platform[2]
Spesifikasies
Enjin 1.4 L I4 Turbopetrol/Autogas
1.4 L I4 Turbopetrol (MultiAir)
1.75 L I4 Turbopetrol
1.6 L I4 Turbodiesel (JTDM)
2.0 L I4 Turbodiesel (JTDM)
Ratkas 6-gang handrat
6-gang Dubbelkoppelaarratkas
Lengte 4351 mm
Breedte 1798 mm
Hoogte 1465 mm
Massa 1355 - 1395 kg [4]
Asafstand 2634 mm [5]
Plek in geskiedenis
Voorganger Alfa Romeo 147
Variante Dodge Dart
Jeep Cherokee[3]
Chrysler 200

Die Alfa Romeo Giulietta (Tipe 940) is 'n klein gesinsmotor wat deur die Italiaanse motorvervaardiger Alfa Romeo vervaardig word. Giuliettaproduksie begin teen die einde van 2009 en die model is bekendgestel op die 2010 Geneefse Motorskou.[1] In 'n lewensvatbaarheidstudie wat in Februarie 2009 aan die Amerikaanse regering voorgele is, het Chrysler ('n vennoot van Alfa Romeo se moedermaatskappy Fiat SpA) berig dat die 147-plaasvervanger die mark as die Milano sou betree en dat dit plaaslik in die VSA gebou kon word.[6] Maar sedert die vroeë 2010 het Fiat daarop gekonsentreer om eerder groter modelle na die VSA te bring, soos die Giulia.[7]

Die Giulietta behaal 'n tweede plek in die "2011 Europese Motor van die Jaar"-toekennings. Tussen 2010 en 2012 is sowat 200,000 Giuliettas gebou.

Navigasiehulp en vermaak alles-in-een in die Giulietta

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 27.06.2009 Marchionne reveals bold plans for Alfa Romeo's stateside relaunch”. www.italiaspeed.com/2009. URL besoek op 2009-07-09.
  2. The Alfa Romeo Giulietta introduces the brand new "Compact" architecture”. www.alfaromeopress.com. URL besoek op 2010-03-06.
  3. Chrysler lets 2014 Jeep Cherokee details fly ahead of New York auto show debut”. Daily News (New York). URL besoek op 27 Februarie 2013.
  4. AR_Giulietta_GBR”. italiaspeed.com/2010/cars. URL besoek op 2011-01-07.
  5. new_model_giulietta”. italiaspeed.com/2010. URL besoek op 2010-04-13.
  6. Chrysler confirm Alfa Romeo model line up”. autoevolution.com: 2009-03-18. URL besoek op 2009-06-25.
  7. Alfa Romeo Giulietta Official Details”. motorauthority.com. URL besoek op 2011-12-01.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.