Aloe jeppeae
Voorkoms
Aloe jeppeae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. jeppeae
|
Binomiale naam | |
Aloe jeppeae Klopper & Gideon F.Sm., 2013
| |
Sinonieme | |
|
Die Aloe jeppeae is 'n aalwyn en ook een van die bolaalwyne wat voorkom in die Noord-Kaap, Vrystaat, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en Noordwes. Die aalwyn is alleenstaande en klein, stamloos en grasagtig. Die plant is vernoem na Barbara Joan Jeppe, skrywer en illustreerder van 'n boek oor die aalwyne van Suid-Afrika.
Die plant blom van November tot Desember. Die blomme is bruin, beige of witterig en ongeveer 15 mm lank.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- SANBI Redlist
- Plants of the World Online
- Gids tot die Aalwyne van Suid-Afrika, Ben-Erik van Wyk & Gideon F. Smith, Briza Publikasies, 2014, ISBN 978-1-920217-39-6