Apodolirion
Voorkoms
Apodolirion | |
---|---|
Apodolirion buchanii | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Amaryllidaceae |
Subfamilie: | Amaryllidoideae |
Genus: | Apodolirion Baker[1] |
Spesies | |
Apodolirion is 'n plant genus wat hoort tot Amaryllidaceae en is die eerste keer in 1888 deur die plantkundige John Gilbert Baker beskryf. Apodolirion beteken stamlose blom. Daar is ses spesies wat tot die genus hoort. Die meeste van die spesies kom in die Oos-Kaap voor en 'n enkele een is inheems aan Eswatini. Al die spesies is geofiete.
Spesies
[wysig | wysig bron]- Apodolirion amyanum D.Müll.-Doblies
- Apodolirion bolusii Baker
- Apodolirion buchananii (Baker) Baker
- Apodolirion cedarbergense D.Müll.-Doblies
- Apodolirion lanceolatum (Thunb.) Benth. & Hook.f. ex B.D.Jacks.
- Apodolirion macowanii Baker