Appelgroen
Voorkoms
#8DB600 |
Appelgroen is die kleur van 'n groen appel se skil.
Die eerste aangetekende gebruik van die Engelse woorde "apple green" as 'n kleurnaam was in 1648.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word appelgroen as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #8DB600 |
RGB-kleurmodel | (141, 182, 0) |
CMYK | (23, 0, 100, 29) |
HSV | (74°, 100%, 71%) |
Sien ook
[wysig | wysig bron]