Woudgroen
Voorkoms
#228B22 |
Woudgroen (Engels: Forest green) is die kleur van die plantegroei in 'n digte woud of plantasie.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word Woudgroen as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #228B22 |
RGB-kleurmodel | (34, 139, 34) |
CMYK | (83, 21, 100, 8) |
HSV | (120°, 76%, 55%) |
Sien ook
[wysig | wysig bron]