Geelgroen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
#9ACD32

Geelgroen is 'n kleur wat halfpad tussen geel en groen op die kleurwiel lê.

Die eerste opgetekende gebruik van chartreuse as 'n kleurnaam in Engels was in 1884, wat na 'n valerige appelgroen verwys het.

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word geelgroen en sy naby skakerings as volg voorgestel:

Skakering
#9ACD32
#7FFF00
#ADFF2F
Model Geelgroen Chartreuse (webkleur) Groengeel
Heksadesimale kode #9ACD32 #7FFF00 #ADFF2F
RGB-kleurmodel (154, 205, 50) (127, 255, 0) (173, 255, 47)
CMYK (50, 0, 100, 0) (32, 0, 82, 0)
HSV (90°, 60%, 54%) (90°, 100%, 100%) (84°, 82%, 100%)

Sien ook[wysig | wysig bron]