Wilgergroen
Voorkoms
#ACE1AF |
Die kleur wilgergroen is 'n skakering van groen met gelyke ondertone van rooi en blou.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word wilgergroen as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #ACE1AF |
RGB-kleurmodel | (172, 225, 175) |
CMYK | (21, 0, 19, 12) |
HSV | (123°, 24%, 88%) |
Sien ook
[wysig | wysig bron]