Sinabargroen
Voorkoms
#58791E |
Die kleur sinabargroen is 'n skakering van groen. Die pigment word gemaak van 'n mengsel van Pruisiese blou en chroomgeel, dus nie in die natuur gevind nie en die verwysing na sinabar is fantasie.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word Sinabargroen as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #58791E |
RGB-kleurmodel | (88, 121, 30) |
CMYK | (27, 0, 75, 52) |
HSV | (93°, 191%, 121%) |
Sien ook
[wysig | wysig bron]