Seegroen
Voorkoms
#2E8B57 |
Seegroen stel die kleur van die seebodem voor, soos vanaf die oppervlak gesien.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word seegroen as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #2E8B57 |
RGB-kleurmodel | (46, 139, 87) |
CMYK | (81, 21, 83, 7) |
HSV | (146°, 67%, 55%) |
Sien ook
[wysig | wysig bron]