Aspalathus ternata
Voorkoms
Aspalathus ternata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. ternata
|
Binomiale naam | |
Aspalathus ternata (Thunb.) Druce, (1917)
| |
Sinonieme | |
|
Aspalathus ternata is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit plant kom van die Vredendal tot die Kaapse Vlakte in 'n voorkomsgebied van 18 739 km² voor. Die plant het 60% van sy habitat afgestaan aan onder andere ontwikkeling aan die kus en op die Kaapse Vlakte asook die aanplant van rooibostee en aartappels in die sandveld. Indringerplante is ook 'n bedreiging tussen Malmesbury en Durbanville.