Bas van der Vlies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bas van der Vlies
Bas van der Vlies
Bas van der Vlies in 1986

Lid van die Tweede Kamer
Ampstermyn
10 Junie 1981 – 17 Junie 2010
Voorafgegaan deur Henk van Rossum
Opgevolg deur Kees van der Staaij

Parlementêre leier van die SGP in die Tweede Kamer
Ampstermyn
22 Mei 1986 – 10 Mei 2010
Voorafgegaan deur Henk van Rossum
Opgevolg deur Kees van der Staaij

Leier van die SGP
Ampstermyn
22 Mei 1986 – 10 Mei 2010
Voorafgegaan deur Henk van Rossum
Opgevolg deur Kees van der Staaij

Persoonlike besonderhede
Gebore 29 Junie 1942 (1942-06-29) (77 jaar oud)
Sliedrecht, Nederland
Politieke party SGP
Eggenoot/eggenote Willy van der Vlies-Coster (sedert 1968)
Alma mater Tegniese Universiteit Delft
Religie Hersteld Hervormde Kerk

Bastiaan Johannis (Bas) van der Vlies (gebore 29 Junie 1942 in Sliedrecht) is 'n voormalige Nederlandse politikus van die Staatkundig Gereformeerde Party. Van der Vlies was 'n parlementslid van 10 Junie 1981 tot 17 Junie 2010. Hy was ook beide die parlementêre leier en partyleier van 22 Mei 1986 tot 10 Mei 2010.[1]

Van der Vlies het 'n graad in waterboukunde aan die Tegnische Universiteit Delft verwerf. Hy was 'n wiskunde-onderwyser voordat hy 'n politikus geword het.

Die Orde van die Nederlandse Leeu is op 29 April 1994 aan hom toegeken en hy ontvang die Orde van Oranje-Nassau op 16 Junie 2010.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (nl) Bas van der Vlies 25 jaar Kamerlid, Parlement.com, 1 Junie 2006

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]