Bespreking:Bremen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Featured article star - cross.svg

Hierdie artikel is in die verlede vir voorbladstatus benoem, maar die gemeenskap het die benoeming afgekeur of nie voldoende ondersteun nie. Dit beteken nie hierdie artikel het nie voorbladpotensiaal nie. Skaaf gerus daaraan en help die genoemde probleme oplos. As jy meen dit het intussen so verbeter dat dit nou op die voorblad kan pryk, kan jy dit gerus weer benoem.


Skuif[wysig bron]

Kan die artikel ná Bremen en die dubbelsinnigbladsy BremenBremen (dubbelsinnig) geskuif word soos die duitse Wikipedia? Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 12:25, 22 Mei 2011 (UTC)

Sekerlik. Ons het nog meer problematiese artikels soos Antwerpen (stad) en Antwerpen (provinsie) asook Bergen waar die Noorse stad vanweë die Nederlandse (!) naam van 'n Franssprekende Belgiese stad nie onder Bergen gelys is nie. Geen van die ander Bergens is in die Afrikaanse taalgebied geleë, dus is daar geen rede om die voorbeeld van ander Wikipedia's, waar dit wél die geval is, te volg nie. --Voyageur (kontak) 12:33, 22 Mei 2011 (UTC)
Ok, ek skuif hierdie artikels nou en daarna kan die artikel volledig word. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes)
Geweldig! Baie dankie. Groete --Voyageur (kontak) 12:54, 22 Mei 2011 (UTC)
Geen probleem en die skakels is nie problematies nie. Antwerpen (stad) kan ook ná Antwerpen geskuif word en die Noorse Bergen is die belangrikse stad met die naam. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 13:06, 22 Mei 2011 (UTC)

Interessante feit[wysig bron]