Bespreking:Enkeldoringnoemnoem
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Enkeldoringnoemnoem-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Enkeldoringnoemnoem
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Navraag
[wysig bron]Volgens Benut ons inheemse bome van Fanie en Julye-Ann Venter (2de uitg., 2007) is die enkeldoring-noemnoem se wetenskaplike naam Carissa edulis en nie Carissa spinarum nie. Enige advies? Puvircho (kontak) 10:14, 4 Januarie 2017 (UTC)
- Ja kliek op die skakel na Plant list en kyk na die talle sinonieme wat dit het. C. edulis is een daarvan en party van sy subspies ~18 is dit ook. Ek het Plant list se aanvaarde naam gebruik. Dit is die beste standaard wat ons het.Jcwf (kontak) 12:36, 4 Januarie 2017 (UTC)
Enkeldoringnoemnoem
[wysig bron]Gebruiker:Rooiratel, die oorspronklike naam het 'n koppelteken ingehad wat taalkundig verkeerd is. Kan jy regmaak op Wikidata ook asb? Groete! Oesjaar (kontak) 14:31, 14 September 2023 (UTC)
- Uitgevoer - Rooiratel (kontak) 06:30, 15 September 2023 (UTC)