Bespreking:Parasite (2019-rolprent)
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Parasite (2019-rolprent)-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Parasite (2019-rolprent)
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Titel
[wysig bron]@Odriskelmac11 hoekom het jy die titel na Engels vertaal? Die film se oorspronklike titel is nie in Engels nie, en hierdie is nie die Engelse Wikipedia nie. - Rooiratel (kontak) 09:10, 13 November 2023 (UTC)
- Ek sien. Jammer vir die fout.
- Volgens die "Revised Romanization of Korean"
- kan ons dan die titel na Gisaengchung verander.
- Ek sien in Nederlands en Engels is dit ook Parasite, en in Portugees
- Gisaengchung Odriskelmac11 (kontak) 12:40, 13 November 2023 (UTC)
- Gisaengchung (2019-rolprent) sal beter wees as die Engelse weergawe. Sobaka (kontak) 13:42, 13 November 2023 (UTC)