Bleekkatstert
Voorkoms
Bleekkatstert | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. eburniflora
|
Binomiale naam | |
Bulbinella eburniflora P.L.Perry, (1987)
|
Die bleekkatstert (Bulbinella eburniflora) is 'n meerjarige struik wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae en blom vanaf Augustus tot September. Die struik is endemies aan die Noord-Kaap en kom voor naby Nieuwoudtville op die Bokkeveld-eskarp. Die blomme is roomkleurig tot wit van kleur en die struik word tot 75 cm hoog.
In Engels staan die plant bekend as die scented bulbinella.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Sanbi se rooilys
- PlantZAfrica.com
- Biodiversity explorer
- John Charles Manning: Fotogids tot die Veldblomme van Suid-Afrika. Briza Publikasies. ISBN 978 1 920217 01 3
- Plants of the World Online