Augustus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jul - Augustus - Sept
So Ma Di Wo Do Vr Sa
  1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30  
2007 dag rangskikking
Al die dae

Augustus is die agtste maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Augustus is vernoem na Augustus Octavianus.

Die maand het 31 dae aangesien Augustus net soveel dae wou hê as Julius Caesar se Julie. Augustus het die maand in sy huidige posisie geplaas aangesien dit ook is wanneer Cleopatra gesterf het. Voor Augustus dit hernoem het as Augustus, is dit Sextilis genoem in Latyn, aangesien dit die sesde maand was van die Romeinse kalender, wat in Maart begin het.

Augustus begin in skrikkeljare op dieselfde dag van die week as Februarie.

Maande van die jaar
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember