Bobbejaankool

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bobbejaankool
Othonna parviflora Gifberg 04.jpg
In die Gifberg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
O. parviflora
Binomiale naam
Othonna parviflora
P.J.Bergius

Die bobbejaankool (Othonna parviflora) is 'n struik wat inheems is aan die Noord-, Oos- en Wes-Kaap. Die struik word tot 2 m hoog. Dit kom onder andere op die Gifberg voor.

Galery[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]