Bokbaaivygie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bokbaaivygie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Dorotheanthus
Spesie: D. bellidiformis
Binomiale naam
Dorotheanthus bellidiformis
(Burm.f.) N.E.Br.

Die Bokbaaivygie (Dorotheanthus bellidiformis syn. Cleretum bellidiforme (Burm.f.) G.D.Rowley[1]) is 'n klein, eenjarige blomplant en blom in die lente. Die plant het klein, vlesige blare en veelkleurige blomme in verskillende kleurkombinasies. Dit benodig vol son en min water.

Die plant kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor en is endemies aan Suid-Afrika. Dit word as veilig (LC) beskou op de SANBI-rooilys.[1] Dit groei veral in die sukkulente Karoo-ekostreek.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 SANBI.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]