Bosrosyntjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bosrosyntjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
G. lasiocarpa
Binomiale naam
Grewia lasiocarpa
E.Mey. ex Harv., 1860

Die Bosrosyntjie (Grewia lasiocarpa) is 'n struik tot klein boom wat voorkom noord vanaf Oos-Londen tot by die noorde van KwaZulu-Natal. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig (LC) gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika[1]

Die boom groei aan woudrande en in klam bosveld. Die blare is byna rond en is aan beide kante bedek met borselagtige roeskleurige hare.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]