Malvaceae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Malvaceae
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Malvales
Familie: Malvaceae
Juss.
Subfamilies

Bombacoideae
Brownlowioideae
Byttnerioideae
Dombeyoideae
Grewioideae
Helicteroideae
Malvoideae
Sterculioideae
Tilioideae

Malvaceae is die hibiskus- en katoenfamilie wat hoort tot die orde Malvales. Die bekendste en ekonomies belangrikste spesie van die familie is die katoenplant (Gossypium herbaceum). Daar is 2300 spesies wat behoort tot die familie. Daarvan kom 280 plaaslik voor waarvan 50 bome is.

In Suid-Afrika is die bekendste spesies die tuinstruik genus Hibiskus wat uit die Verre Ooste ingevoer is. Slegs een spesie van die genus Hibiscus word 'n klein boompie.

Die Kremetart, genus Adansonia, hoort ook tot die familie.

Kenmerke[wysig]

Plante van die familie het enkelvoudige en gelobde blare wat drie- tot sewe-arig is vanuit die basis. Die blomme is helder en aanskoulik en verander dikwels van kleur namate hulle volwasse raak. Daar steek 'n meeldraadbuis voor by die blom uit.

Boom Spesies[wysig]

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Spesies in ander lande:

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Malvaceae (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bronne[wysig]

Verwysings[wysig]