Bruinaalwyn
Voorkoms
Bruinaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. vryheidensis
|
Binomiale naam | |
Aloe vryheidensis Groenew., (1935)
| |
Sinonieme | |
|
Die bruinaalwyn (Aloe vryheidensis) is 'n aalwyn wat voorkom in verspreide gebiede subpopulasies in die suide van Limpopo, oostelike Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal asook noordwes Eswatini.
Die aalwyn word geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 29.1,[1] dit word tot 2m groot. Die aalwyn blom in Julie en Augustus. In Engels staan die plant bekend as die Brown aloe en in Afrikaans ook as die dolomietaalwyn.