Bruinarend

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bruinarend
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Accipitriformes
Familie: Accipitridae
Genus: Hieraaetus
Spesie: H. wahlbergi
Binomiale naam
Hieraaetus wahlbergi
Sundevall, 1851

Die Bruinarend (Hieraaetus wahlbergi) is 'n arend en algemene somerstandvoël. In Engels staan die voël as die Wahlberg's Eagle. Dit was voorheen geklassifiseer as Aquila wahlbergi.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die voël is 55 tot 60cm lank en weeg 900 tot 1500g. Dit het 'n vlerkspan van 1.4m.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]