Brunia cordata
Voorkoms
Brunia cordata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Bruniales |
Familie: | Bruniaceae |
Genus: | Brunia |
Spesie: | B. cordata
|
Binomiale naam | |
Brunia cordata (Burm.f.) Walp., (1842)
| |
Sinonieme | |
|
Brunia cordata is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.[1] Dit kom in die suidelike Sederberg en Koue Bokkeveld voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 153 km² en word as seldsaam beskou.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4