Chalkopiriet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Chalkopiriet
Barite-Chalcopyrite-lc-425c.jpg  
Calkopiriet op bariet (wit) 
Formule CuFeS2 
Onsuiwerhede Ag, Au, In, Tl, Se, Te  
Kleur geelkoperkleur 
Streep groenerig swart 
Glans metallies 
Hardheid 3,5 – 4 (Mohs) 
Digtheid 4,1 – 4,3 [g/cm3][1] 
Kristalsisteem Tetragonaal 
Ruimtegroep I42d 
Strukturbericht-kode E1₁ 
Eenheidsel a = 5.289 Å, c = 10.423 Å 
Chalcopyrite-unit-cell-3D-balls.png
* Lys van minerale

Chalkopiriet (ook bekend as koperpiriet) is 'n mineraal met die formule CuFeS2. Soos gewoonlik in sulfiede het die koperatoom die oksidasietoestand 1+. Die ysteratoom is Fe(III). Die stof is 'n antiferromagnetiese halfgeleier.

Struktuur[wysig | wysig bron]

Die struktuur is 'n geordende superstruktuur van die sfaleriet-struktuur. Dit is die argetipe van die strukturbericht-klassifikasie se E1₁-struktuur. Altwee die Cu- en die Fe-atome het 'n tetraëdriese omringing. Hulle vervang afwisselend die sink-atome van die sfalerietstruktuur en die eenheidsel is twee keer so groot in die c-rigting. Hierdie ordening breek die kubiese simmetrie en resulteer in 'n liggaamsgesentreerde tetragonale struktuur.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]