Chichester

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Chichester
Die Anglikaanse katedraal van die Heilige Drieënigheid
Die Anglikaanse katedraal van die Heilige Drieënigheid
Ligging van Chichester op 'n kaart (Engeland)
Chichester
Chichester
Koördinate: 50°50′00″N 0°47′00″W / 50.83333°N 0.78333°W / 50.83333; -0.78333Koördinate: 50°50′00″N 0°47′00″W / 50.83333°N 0.78333°W / 50.83333; -0.78333
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Vlag van Engeland Engeland
Graafskap Wes-Sussex
Distrik Chichester
Administratiewe parogie Chichester
Oppervlak
 - Stad 4,1 vk m (10,67 km²)
Bevolking
 - Stad 26 795
 - Digtheid 5 762,7/myl2 (2 225/km²)
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskodedistrik PO19
Skakelkode(s) 01243
Webwerf: chichester.gov.uk

Chichester [ˈtʃɪtʃɨstər] is 'n katedraalstad in die Suidoos-Engelse graafskap Wes-Sussex. Dit is dié graafskap se enigste stedelike nedersetting en dien as sy administratiewe setel of county town. Chichester het 'n lang geskiedenis wat tot in die Romeinse tydperk terugstrek en was ook in die Angel-Saksiese periode een van die mees vooraanstaande nedersettings in Engeland.

Chichester is die setel van 'n Anglikaanse biskop en huisves naas sy 12de eeuse katedraal sommige van die oudste kerk- en wêreldlike geboue in Groot-Brittanje.