Chrysocoma tridentata
Voorkoms
Chrysocoma tridentata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Chrysocoma |
Spesie: | C. tridentata
|
Binomiale naam | |
Chrysocoma tridentata DC., (1836)
| |
Sinonieme | |
|
Chrysocoma tridentata is 'n meerjarige struik wat deel is van die Asteraceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos- en die Wes-Kaap voor. Die plant is wydverspreid oor die Klein-Karoo en kom van Worcester tot by Klaarstroom voor. Dit is deel van die fynbos.